Ep. 127 - Cyril getuig, onteiening swyg, Engels groei ruig

25 de mar. de 2021 · 33m 28s
Ep. 127 - Cyril getuig, onteiening swyg, Engels groei ruig
Descripción

Paul, Hermann en Daniël #ontnonsens​ die afgelope week se grootste nuusgebeure. Die span gesels oor President Ramaphosa wat voor die Zondo-kommissie gaan getuig oor kadre-ontplooiing, die foute met die openbare...

mostra más
Paul, Hermann en Daniël #ontnonsens​ die afgelope week se grootste nuusgebeure. Die span gesels oor President Ramaphosa wat voor die Zondo-kommissie gaan getuig oor kadre-ontplooiing, die foute met die openbare deelnameproses met onteiening sonder vergoeding, en die taaldebat op Stellenbosch Universiteit.

Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​​​​​​​
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​


Ondersteun #ontnonsens​​​​​​​​.

Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek​​​

Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
mostra menos
Información
Autor Podmedia
Página web -
Etiquetas

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca