Ep. 40 - Stoele gegooi, Alexandra deur protes gelooi & kyk na die ANC mooi

10 de abr. de 2019 · 24m 57s
Ep. 40 - Stoele gegooi, Alexandra deur protes gelooi & kyk na die ANC mooi
Descripción

Podlitiek kondig met trots aan dat Ernst van Zyl by Podlitiek aansluit as voltydse aanbieder. In die eerste episode met van Zyl agter die mikrofoon kyk die span na die...

mostra más
Podlitiek kondig met trots aan dat Ernst van Zyl by Podlitiek aansluit as voltydse aanbieder. In die eerste episode met van Zyl agter die mikrofoon kyk die span na die onlangse vegte tussen die EFF, BLF en Grond Party by ‘n Houtbaai verkiesingsdebat, Alexandra wat vingers in alle rigtings oor swak dienslewering wys en laastens ky die span in diepte na die ANC voor die verkiesing van 8 Mei 2019.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op Facebook ► https://www.facebook.com/podlitiek/
Podlitiek op Castbox ► https://castbox.fm/channel/id1987877
Podlitiek op SoundCloud ► https://soundcloud.com/podlitiek-podlitiek
Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek se webtuiste ► podlitiek.podmedia.org.za
mostra menos
Información
Autor Podmedia
Organización Podmedia
Página web -
Etiquetas

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca