Ep. 97 - Hoofregter kyk oorsee, loesings in howe gegee, nog 'n Venezuela-tree

8 de jul. de 2020 · 32m 9s
Ep. 97 - Hoofregter kyk oorsee, loesings in howe gegee, nog 'n Venezuela-tree
Descripción

Suid-Afrika het die afgelope week die 100ste dag van nasionale Covid-19 inperking en grendeltyd gevier. In hierdie episode gesels die span oor hoofregter Mogoeng Mogoeng se opmerkings oor Israel, twee...

mostra más
Suid-Afrika het die afgelope week die 100ste dag van nasionale Covid-19 inperking en grendeltyd gevier. In hierdie episode gesels die span oor hoofregter Mogoeng Mogoeng se opmerkings oor Israel, twee groot oorwinnings in die hof en die ANC se plan om staatskaping amptelik te maak.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ►https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek

Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
mostra menos
Información
Autor Podmedia
Página web -
Etiquetas

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca