Kontant (en dissipline) is koning

Descarga y escucha en cualquier lugar
Descarga tus episodios favoritos y disfrútalos, ¡dondequiera que estés! Regístrate o inicia sesión ahora para acceder a la escucha sin conexión.
Descripción
Tom van Rooyen is die vierde geslag op die plaas Rietkuil buite Potchefstroom in Noordwes. Hy boer met mielies, sonneblom en droëbone in ’n wisselboustelsel, alles op droëland. Hy het...
mostra másHy boer met mielies, sonneblom en droëbone in ’n wisselboustelsel, alles op droëland. Hy het ook ’n vee-afdeling, eiendomsportefeulje en aandele in landboumaatskappye. Tom slaan munt uit droëbone, ’n ongewone gewas in dié geweste. Hy beskou sy sakebeginsels as konserwatief en hy doen eers deeglik navorsing voor hy nuwe projekte aanpak. Tom is ’n voormalige Graanprodusent van die Jaar-finalis.
Información
Autor | Media24 Leefstyl |
Organización | Media24 Leefstyl |
Página web | - |
Etiquetas |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company
Comentarios