Netwerk24 praat politiek met Enoch Godongwana

3 de may. de 2019 · 36m 6s
Netwerk24 praat politiek met Enoch Godongwana
Descripción

Nie net Suid-Afrika nie, maar ook die ANC is by 'n kruispad met vanjaar se verkiesing, het Enoch Godongwana, lid van die ANC se NUK en voorsitter van dié party...

mostra más
Nie net Suid-Afrika nie, maar ook die ANC is by 'n kruispad met vanjaar se verkiesing, het Enoch Godongwana, lid van die ANC se NUK en voorsitter van dié party se subkomitee oor ekonomiese transformasie, aan Gert van der Westhuizen gesê in ons reeks, Praat politiek met Netwerk24. Luister ook na wat hy te sê het oor die belangrikheid van sosiale kohesie tussen die land se rassgeroepe. Hy verduidelik voorts dat onteiening sonder vergoeding nie 'n aanval op eiendomsregte is nie.
mostra menos
Información
Autor Netwerk24
Página web -
Etiquetas

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca