Netwerk24 praat politiek met mnr. Mosiuoa Lekota

17 de abr. de 2019 · 24m 56s
Netwerk24 praat politiek met mnr. Mosiuoa Lekota
Descripción

Regstellende aksie is niks anders nie as die werkreserveringswette van apartheid nie, sê mnr. Mosiuoa Lekota, leier van Cope. Luister wat hy alles hieroor en oor ander aktuele kwessies soos...

mostra más
Regstellende aksie is niks anders nie as die werkreserveringswette van apartheid nie, sê mnr. Mosiuoa Lekota, leier van Cope. Luister wat hy alles hieroor en oor ander aktuele kwessies soos onteiening sonder vergoeding, swart ekonomiese bemagtiging en samewerking tussen die land se onderskeie rassegroepe te sê het in die volgende aflewering van Praat politiek met Netwerk24.
mostra menos
Información
Autor Netwerk24
Organización Netwerk24
Página web -
Etiquetas

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca