Sosialisme vs Kapitalisme (deel 1) | Ep. 7

9 de dic. de 2019 · 15m 31s
Sosialisme vs Kapitalisme (deel 1) | Ep. 7
Descripción

In die tweede episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan die grootste ideologiese debat van ons tyd. Die stryd tussen Sosialisme vs Kapitalisme. Hierdie debat is breedvoerig en speel...

mostra más
In die tweede episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan die grootste ideologiese debat van ons tyd. Die stryd tussen Sosialisme vs Kapitalisme. Hierdie debat is breedvoerig en speel af op drie vlakke van logika naamlik ekonomies, polities en filosofies. In die episode lê ons die grondwerk vir die mini-reeks wat gaan handel oor die debat en ons begin raak aan die ekonomiese argumente.

Vir meer Goosenomics, volg die skakels hieronder:

Apple: https://tinyurl.com/y6t7eu69
Spotify: https://tinyurl.com/y6j4vebg
Google Podcasts: https://tinyurl.com/y632sq8s
Castbox: https://tinyurl.com/y2lku4g8
YouTube: https://tinyurl.com/y34orqxh

Twitter: https://twitter.com/goosenomics
mostra menos
Información
Autor Podmedia
Página web -
Etiquetas

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca