Wat is geld ? | Ep. 6
3 de dic. de 2019 ·
23m 20s
Descarga y escucha en cualquier lugar
Descarga tus episodios favoritos y disfrútalos, ¡dondequiera que estés! Regístrate o inicia sesión ahora para acceder a la escucha sin conexión.
Descripción
In episode 6 skop Ruan met 'n nuwe ekonomie reeks af, met die doel om sin te probeer maak van hierdie deurmekaar wêreld. Die eerste episode van die reeks handel...
mostra más
In episode 6 skop Ruan met 'n nuwe ekonomie reeks af, met die doel om sin te probeer maak van hierdie deurmekaar wêreld. Die eerste episode van die reeks handel oor geld. Geld is 'n sosiale verskynsel wat handel vergemaklik, maar is dit al? Ruan praat oor Milton Friedman se Ysland van Jap voorbeeld, sowel as ander voorbeelde waar geld 'n integrale rol in die mens se lewe speel, en dus die moderne samelewing bymekaar hou.
Vir meer Goosenomics, volg die skakels hieronder:
Apple: https://tinyurl.com/y6t7eu69
Spotify: https://tinyurl.com/y6j4vebg
Google Podcasts: https://tinyurl.com/y632sq8s
Castbox: https://tinyurl.com/y2lku4g8
YouTube: https://tinyurl.com/y34orqxh
Twitter: https://twitter.com/goosenomics
mostra menos
Vir meer Goosenomics, volg die skakels hieronder:
Apple: https://tinyurl.com/y6t7eu69
Spotify: https://tinyurl.com/y6j4vebg
Google Podcasts: https://tinyurl.com/y632sq8s
Castbox: https://tinyurl.com/y2lku4g8
YouTube: https://tinyurl.com/y34orqxh
Twitter: https://twitter.com/goosenomics
Información
Autor | Podmedia |
Organización | Podmedia |
Página web | - |
Etiquetas |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company