Portada del podcast

Dirk Scheepers Program - Sake wat Afrikaners raak

  • Dr. Danie Langner - Voortrekkermonument

    15 NOV. 2022 · Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie. Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom is. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied ’n geleentheid vir die publiek om meer te leer oor die Afrikaner se storie, van die Groot Trek tot by die Anglo-Boereoorlog en meer. Die monument vertel ’n storie van heldemoed, deursettingsvermoë en ’n toekomsvisie sodat ons vandag kan wees waar ons is. Behalwe vir die geskiedenis, is die Voortrekkermonument ook ’n plek van ontspanning. Dit is die ideale plek om – in Afrikaans – te kom piekniek hou, stap, koffie drink en aan avontuuraktiwiteite deel te neem. Die Voortrekkermonument verwelkom gesinne, vriende en groepe om ’n uitstappie op die monument se terrein te geniet. Die Voortrekkermonument is jou plek, jou mense, jou erfenis, jou toekoms, jou tuiste.
    Escuchado 26m 40s
  • Jaco Kleynhans en Werner Human in Austin, TX

    9 SEP. 2022 · Dirk kon gesels met Jaco and Werner op hul besoek aan Amerika en gesels oor die Solidariteit Beweging, hul persoonlike aansporing en die omarming van Afrikaners in die diaspora.
    Escuchado 22m 21s
  • Dawie Roodt

    11 NOV. 2020 · Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te "Follow" op Spotify.
    Escuchado 15m 5s
  • Big Daddy Liberty - Sihle Ngobese

    26 OCT. 2020 · In hierdie episode gesels Dirk met Sihle Ngobese, oftewel Big Daddy Liberty, oor ras, kultuur, vryheid en geloof. Teken in deur subscribe te druk langs die DS Program op jou foon.
    Escuchado 22m 17s
  • Flip Buys

    26 MAY. 2020 · Dirk kon net voor die staatsinperking met Flip gesels. Hulle raak aan verskeie onderwerpe, soos die artikel wat Flip geskryf het, eie arbeid, en die belangrikheid van met mekaar praat.
    Escuchado 26m 6s
  • Die Eerste Episode van 2020

    11 FEB. 2020 · Dirk is terug met sy eerste episode van die nuwe jaar. Hy bespreek die idee van eie arbeid, hoekom sommige Afrikaners hulself as "te goed" ag vir sekere werk en ons afhanklikheid van goedkoop arbeid wat ons vyandig is.
    Escuchado 7m 27s
  • Die laaste episode van 2019

    16 DIC. 2019 · Geseënde Geloftedag en Kersfees aan my luisteraars! Mag jou voorspoed jou verveel in 2020.
    Escuchado 1m 58s
  • Hak af jou karretjie van die Republiek (sover moontlik)

    5 DIC. 2019 · In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind te internaliseer nie. Veral as die land nie goedgesind is aan jou as minderheid nie. Luister, deel en praat saam op Twitter!
    Escuchado 4m 18s
  • Charl & Liza-Marie Oberholzer

    7 NOV. 2019 · Charl & Liza-Marie is die eienaars van De Afrikander Handelshuis asook die REPUBLK handelsmerk. Hulle het met Dirk gaan praat oor geskiedenis, podsendings, identiteit en waarom Afrikaners so lief is om "New York" hemde te dra.
    Escuchado 23m 28s
  • Sue-Ann de Wet

    28 OCT. 2019 · Dankie aan ons borg, SAPMOK vellies! (Sapmok.com). Sue-Ann de Wet van Wêreldwyd gesels met Dirk oor Afrikaners in die diaspora. Teken in, deel en praat saam op Twitter.
    Escuchado 13m 32s

Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die...

mostra más
Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie podcast toepassings asook Spreaker & YouTube.
mostra menos
Contactos
Información

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca