Portada del podcast

Grenslose Geskiedenis

  • Episode 7: Die Dag van die Slag

    10 ABR. 2020 · grenslosegeskiedenis@gmail.com
    Escuchado 19m 8s
  • Episode 6: Bloedrivier uit die oogpunt van die Zoeloes

    10 ABR. 2020 · Liza-Mari gesels oor Shaka as strateeg, die grootte van die Zoeloe-nasie, en die "Swart" en "Wit" skilde. Die Zoeloes was al reg teen 15 Desember, maar hoekom val hulle eers aan op die 16de?
    Escuchado 10m 37s
  • Episode 5: Die aanloop tot die Slag van Bloedrivier

    10 ABR. 2020 · Liza-Mari en Wilbri gesels oor Andries Pretorius se trek wat soek na 'n gepaste plek om laer te trek en hulself te verdedig. 'n D-vormige laer met 'n kuil of seekoeigat aan die een kant is die posisie wat hulle toe op besluit. Luister verder om van die ander besluite te hoor wat geneem is in die aanloop tot die slag van Bloedrivier, insluitend die verslag van 'n Zoeloe-kryger.
    Escuchado 13m 34s
  • Episode 4: Die Gelofte

    20 DIC. 2019 · In hierdie episode word die Slag van Bloedrivier en die Gelofte bespreek.
    Escuchado 13m 15s
  • Episode 3: Bloukrans moorde

    13 DIC. 2019 · Hierdie episode is nie vir sensitiewe luisteraars nie. Liza-Marie doen baie moeite om vir ons ’n idee te gee van die slagting van Voortrekkers by Bloukrans, die heldhaftigheid van Dirkie Uys en die gebeure wat lei tot die slag van Bloedrivier. 532 Boere mans, vrouens en kinders is tydens die slagting vermoor.
    Escuchado 13m 31s
  • Episode 2: Piet Retief en Dingaan

    9 DIC. 2019 · In hierdie tweede episode van Grenslose Geskiedenis vat Liza-Marie en Wilbri die narratief van die Groot Trek verder. Hulle bespreek die kontroversiële Piet Retief en sy manskappe se moorde aan die hand van Dingaan.
    Escuchado 17m 11s
  • Episode 1: Die Groot Trek

    5 DIC. 2019 · In hierdie eerste episode van die splinternuwe GG-podcast gesels Liza-Marie en Wilbri oor die redes vir die Groot Trek (September 1835), die omstandighede waarin hierdie mense gelewe het en wie van die belangrikste rolspelers was.
    Escuchado 19m 48s
Geskiedkundige Liza-Marie Oberholzer en Wilbri Vorster gesels oor verskeie gebeure in die geskiedenis van Suider-Afrika, veral die geskiedenis wat nie meer so baie behandel word vandag nie.
Información
Autor Podmedia
Categorías Historia
Página web -
Email -

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca