Portada del podcast

L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast

  • INTRO: My Geheim

    5 OCT. 2021 · L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.
    Escuchado 43s
  • Ep.21 "Ek het my boer gekry - in lockdown!"

    5 AGO. 2021 · Sy wou nog altyd 'n boer gehad het en toe slaan hy haar voete onder haar uit...
    Escuchado 12m 17s
  • Ep.20 'n Pickup line wat gewerk het

    1 JUL. 2021 · Meer as 10% van die wêreld se populasie soek liefde aanlyn maar jy moet eers 'n hele paar paddas soen voor jy jou prins of prinses ontmoet.
    Escuchado 14m 38s
  • Ep.19 'n Liefdesverhaal in 'n Franse kasteel

    3 JUN. 2021 · Van 'n noue ontkoming met die dood tot die restourasie van 'n kasteel in Frankryk wat uit 1536 dateer. Die egpaar het 'n neus vir avontuur.
    Escuchado 21m 43s
  • Ep. 18. '‘Twee keer getroud, en die egskeiding was nie die ergste wat ons oorgekom het nie’

    6 MAY. 2021 · Hulle verhaal het 'n gelukkige einde maar dit is die dele tussen in, die goeie maar ook die groot hartseer, wat die liefdesverhaal raar maak. Hou 'n snesie byderhand.
    Escuchado 18m 28s
  • Ep.17. 'Die dag toe my Bok-man sy nek breek'

    1 ABR. 2021 · Hulle is mekaar se eerste liefdes en selfs 'n ernstige nekbesering kon hul nie van stryk bring
    Escuchado 17m 20s
  • Ep.16 'My vrou het 'n affair gehad en dit spook by my'

    4 MAR. 2021 · Frik en sy vrou is al vir meer as 50 jaar getroud maar byna 40 jaar gelede het sy vrou op hom verneuk, en dit spook steeds by hom.
    Escuchado 17m 16s
  • Ep.15 Sendelinge vertel: 'Ons het op ons troudag die eerste keer gesoen'

    4 FEB. 2021 · Anja het haar Amerikaanse man, Andy eers op hulle troudag vir die eerste keer behoorlik gesoen.
    Escuchado 14m 24s
  • Ep.14 'Ek het verlief geraak en vyf kinder by gekry'

    22 DIC. 2020 · In die episode gesels Carla Coetzee met 'n paartjie wie baie uitdagings oorkom het. Casper se vrou en ma van sy vyf kinders is oorlede maar die liefde was nie klaar met hom nie...
    Escuchado 13m 27s
  • Ep.13 'Ons het aanlyn ontmoet en gaan in die Fillipyne trou'

    4 DIC. 2020 · Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!
    Escuchado 13m 58s

L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou...

mostra más
L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eerste Vrydag van die maand wanneer ’n nuwe episode vrygestel sal word. Indien jy van ’n liefdesverhaal weet wat ons moet vertel stuur ’n e-pos aan Carla.coetzee@huisgenoot.com
mostra menos
Contactos
Información

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca