Portada del podcast

Onderwys in gesprek

  • Escuchado 7m 30s
  • Escuchado 9m 9s
  • Escuchado 9m 11s
  • Escuchado 7m 6s
  • Carien Potgooi - Oktober 2020

    11 NOV. 2020 · Onderwys in gesprek: Hierdie opname handel oor selfdoodbewusmaking onder jong kinders. Ons gesels met Leandie Bräsler oor hierdie probleem. Sy lig belangrike tekens uit waarvoor ouers op die uitkyk moet wees. Esté Meyer Jansen van Maroela Media bring ons ook op hoogte van die nuutste onderwys gebeure in die nuus.
    Escuchado 15m 24s
  • Escuchado 14m 59s
  • Escuchado 8m 44s
  • Escuchado 13m 29s
  • Escuchado 13m 3s
  • Carien & Elaine Potgooi - Mei 2020

    5 JUN. 2020 · Terug skool toe: Jaarliks word die onderwyskwessies in Suid-Afrika al meer kontroversieel en relevant. Carien Bloem, koördineerder van onderwys by AfriForum en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, gesels maandeliks oor die onderwysgebeure van dié spesifieke maand. Ons lewer kommentaar en reflekteer oor die gebeure en kry soms ook kenners in om saam met ons te gesels. Die afgelope paar weke was besig wat onderwysnuus betref en die datum waarop leerders moet terugkeer skool toe is telkens uitgestel. Ons kyk na van die kwessies rondom gesondheidsmaatreëls by skole, wanneer leerders mag terugkeer en wat dit beteken as leerders nie kan terugkeer skool toe nie. Ons gesels ook oor tuisonderrig en of dit werklik ʼn opsie vir ouers is.
    Escuchado 14m 10s

Onderwys in gesprek – 2020 Jaarliks word die onderwyskwessies in Suid-Afrika al meer omstrede en relevant. Carien Bloem, bestuurder van onderwys by AfriForum, en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media,...

mostra más
Onderwys in gesprek – 2020
Jaarliks word die onderwyskwessies in Suid-Afrika al meer omstrede en relevant.
Carien Bloem, bestuurder van onderwys by AfriForum, en Elaine Krige, nuusredakteur van Maroela Media, gesels maandeliks oor die onderwysgebeure van dié spesifieke maand. Ons lewer kommentaar en reflekteer oor die gebeure en kry soms ook kenners in om saam met ons te gesels.
mostra menos
Información
Autor AfriForum
Categorías Educación
Página web -
Email -

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca