10 Desember 2019 Van hormone en demone!
9 de dic. de 2019 ·
6m 2s
Descarga y escucha en cualquier lugar
Descarga tus episodios favoritos y disfrútalos, ¡dondequiera que estés! Regístrate o inicia sesión ahora para acceder a la escucha sin conexión.
Descripción
Van hormone en demone! God se hartsbegeerte is dat ek en jy sal begin verstaan dat Hy in ALLES vir ons wil voorsien as ons net in verhouding met Hom...
mostra más
Van hormone en demone! God se hartsbegeerte is dat ek en jy sal begin verstaan dat Hy in ALLES vir ons wil voorsien as ons net in verhouding met Hom wil leef soos klein kindertjies. Dis wanneer ek besef ek kan Hom vertrou vir ALLES wat ek nodig het, dat ek begin verstaan hoekom Hy sê dat ek my nie hoef te bekommer nie. Dis Sy verantwoordelik om jou en my te versorg en in alles te voorsien wat ons nodig het - nie wat ons begeer nie! Word weer klein en leef in afhanklikheid van Hom en jy gaan ontdek HOE lief Hy jou het! Shalom
mostra menos
Información
Autor | Charl |
Página web | - |
Etiquetas |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company