12 Desember 2019 Jy KAN 'n verskil maak!
11 de dic. de 2019 ·
6m
![12 Desember 2019 Jy KAN 'n verskil maak!](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/4f95ebce32993fd268f1f9b505755afc.jpg)
Descarga y escucha en cualquier lugar
Descarga tus episodios favoritos y disfrútalos, ¡dondequiera que estés! Regístrate o inicia sesión ahora para acceder a la escucha sin conexión.
Descripción
Jy KAN 'n verskil maak! Baie keer is dit daardie klein dingetjies wat ons in liefde doen, wat mense se lewens radikaal verander. Ongelukkig is ons so besig met al...
mostra más
Jy KAN 'n verskil maak! Baie keer is dit daardie klein dingetjies wat ons in liefde doen, wat mense se lewens radikaal verander. Ongelukkig is ons so besig met al ons Kersfeesbeplanning dat ons nie God se uitgesteekte hand en smeek na meer, deur mense in nood, kan hoor nie. Kyk bietjie dieper, luister bietjie beter en dan sal jy ook uit Dankbaarheid vir wat God vir jou gedoen het, 'n verskil gaan maak in ander se lewens. Shalom
mostra menos
Información
Autor | Charl |
Página web | - |
Etiquetas |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company