13 Maart 2020 Waar gooi jou hart anker?

12 de mar. de 2020 · 4m 22s
13 Maart 2020 Waar gooi jou hart anker?
Descripción

Waar gooi jou hart anker? In die Bybel lees ons, "waar jou hart is sal jou huis wees!" Vandaar die vraag waarmee ek begin het. Die veronderstelling is dat ek...

mostra más
Waar gooi jou hart anker? In die Bybel lees ons, "waar jou hart is sal jou huis wees!" Vandaar die vraag waarmee ek begin het. Die veronderstelling is dat ek en jy op die oop see met sy elke nou en danse storms elke dag is. Maar die vraag is, wanneer die dinge te veel raak, waar kom jy tot rus? Waar jy tot rus kom gaan bepaal hoe jy môre se storms gaan hanteer. God nooi jou uit om in Sy hart te kom anker gooi die naweek. Shalom
mostra menos
Información
Autor Charl
Página web -
Etiquetas

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca