14 Feb 2020 God se hart vir jou.
13 de feb. de 2020 ·
5m 9s
![14 Feb 2020 God se hart vir jou.](https://d3wo5wojvuv7l.cloudfront.net/t_square_limited_480/images.spreaker.com/original/de5eac49a72e87de40323a0868a897cd.jpg)
Descarga y escucha en cualquier lugar
Descarga tus episodios favoritos y disfrútalos, ¡dondequiera que estés! Regístrate o inicia sesión ahora para acceder a la escucha sin conexión.
Descripción
God se hart vir jou. Onthou daardie gevoel op skool toe daardie ou van wie jy so baie gehou het, die eerste keer jou hand gevat het? Hy het jou...
mostra más
God se hart vir jou. Onthou daardie gevoel op skool toe daardie ou van wie jy so baie gehou het, die eerste keer jou hand gevat het? Hy het jou raak gesien en baaaaie gehou van wat Hy sien. Uit al die triljoene mense wat God gemaak het, het Hy jou raakgesien en jou hand kom vat. Hy glo in jou, jy is goed genoeg vir Hom, Hy is trots op jou, jy is Sy beste! Gaan leef vandag soos God se beste!
mostra menos
Información
Autor | Charl |
Página web | - |
Etiquetas |
Copyright 2024 - Spreaker Inc. an iHeartMedia Company