Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona

27 de mar. de 2020 · 37m 28s
Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona
Descripción

Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie...

mostra más
Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte wat handel oor huis, alleenwees en die unieke uitdagings van die isolasie situasie.

Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, saamgestel vir jou 21 dae van isolasie:
Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GA
Apple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7


Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie:

Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig
YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l
Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig
Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
mostra menos
Información
Autor Huidig
Página web -
Etiquetas

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca