Portada del podcast

huiDIG

  • Episode 34 - Letter.dig kompetisie

    3 MAR. 2022 · Huidig is terug! Huidig het in 2021 'n kompetisie vir ongepubliseerde digters aangebied, in samewerking met die Letterling span - genaamd Letter.dig. Brigitte en Michelle gesels met Sybrand oor Letterling se ontstaan en die span agter dié Afrikaanse poësie Instagram-rekening. Sien meer van Letterling op Instagram by @Letter.ling. Sybrand en die Huidig aanbieders gesels ook met die wenners van die Letter.dig kompetisie. Jana Schoeman het 3de plek verower met haar gedig 'Lyfstraf'. Tamlyn Colleen Swartbooi is the tweedeplekwenner met haar gedig 'Oumie se vrees'. Jacques Strydom het as die wenner uit die stryd getree met sy gedig 'In vere ('n Pleidooi)'. Die wenners lees hul wen-gedigte voor en vertel meer oor die skryf daarvan. Sien meer van Tamlyn Colleen Swartbooi se skryfwerk op Instagram, @digter_juffie. Sien meer van Jacques Strydom se skryfwerk op Instagram, @glasasem. Wil jy meer van huidig hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Spotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/ Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
    Escuchado 1h 7m 41s
  • Episode 33 - Huidige digter Heinrich Rix

    7 ENE. 2021 · Wou jy nog altyd 'n boek publiseer? Luister na hierdie episode! Jong skrywer Heinrich Rix deel sy reis van roman skryf en selfpublikasie met HUI-DIG. Kry Heinrich se roman, What Are The Chances, hier: https://heinrichrix.com/ Kontak Heinrich op Instagram, @heinrichrix24, of per epos by info@heinrichrix.com. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Spotify - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/ Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
    Escuchado 45m 44s
  • Episode 32 - Folklore-gedigte

    19 AGO. 2020 · Brigitte en Michelle verken Afrikaanse folklore wat hul weg na poësie gevind het. Klassieke digters NP van Wyk Louw en Sheila Cussons is aan die woord, as ook huidige digters Jolyn Phillips en Corlia Fourie. En natuurlik 'n ou gunsteling: Taylor Swift. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/ Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
    Escuchado 52m 29s
  • Episode 31 - Gedigte wat pers is

    10 JUL. 2020 · In hierdie episode word die lof van Pretoria besing. Ons gesels ook met ‘n spesiale gas al die pad uit Suid-Korea. Anke Marais het die zine Framed saamgestel met haar liefde vir Pretoria as beweegrede. Die gesprek met Anke begin rondom 25min. Jy kan Framed hier lees: https://issuu.com/u16009330/docs/framed Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/ Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
    Escuchado 53m 8s
  • Episode 30 - Gedigte vir die nuwe normaal

    29 MAY. 2020 · Episode 30 verken die nuwe normaal wat vir ons wag wanneer die pandemie tot 'n einde kom. Luister na gedigte van Charl-Pierre Naudé, Bibi Slippers, Antjie Krog en 'n singstorie van Bittereinder. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Spotidy - https://open.spotify.com/show/1xnypwM2LSFHTeqDLcoTal Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/ Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
    Escuchado 39m 26s
  • Episode 29 - Gedigte wat wegbreek

    30 ABR. 2020 · Brigitte en Michelle droom oor die 'buitekant' in hierdie HUI-DIG episode, opgeneem vanuit die gemak van hul eie isolasie stasies. Luister na gedigte van Gilbert Gibson, Danie Marais en Loftus Marais en ander digters wat skryf oor die behoefte om weg te breek. Hierdie HUI-DIG episode is ook op video opgeneem en kan op YouTube besigtig word: https://www.youtube.com/watch?v=ki6nUuA99p8 Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, Isolasie Stasie hier: Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GA Apple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7 Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/ Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
    Escuchado 50m 55s
  • Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona

    27 MAR. 2020 · Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte wat handel oor huis, alleenwees en die unieke uitdagings van die isolasie situasie. Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, saamgestel vir jou 21 dae van isolasie: Spotify - https://open.spotify.com/playlist/3zUWrfWPdqdsQuernUGrZV?si=rZ2IedqBQVei71EusmP-GA Apple Music - https://music.apple.com/za/playlist/huidig-isolasie-stasie/pl.u-PDb44zVsLVjqbG7 Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/ Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
    Escuchado 37m 28s
  • Episode 27 - Huidige digter Luan Staphorst

    1 MAR. 2020 · Michelle gesels met huidige digter Luan Staphorst in Londen, terwyl hulle saam met die Abe Bailey toergeselskap op reis is. Luan, meestersgraad-student in filosofie en letterkunde, lees van sy eie gedigte en van sy gunsteling Antjie Krog en Breyten Breyenbach verse. Ons hoor ook van Luan se navorsing rakende die |xam mense. Vind die 2018 uitgawe van die Amazwi Literêre Joernaal hier: https://publications.mandela.ac.za/Older-Special-Interest-Publications Luister na die Nelson Mandela Universiteitskoor se uitvoering van Horizons hier: https://soundcloud.com/peter-louis-van-dijk/horizons-choral-version Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/ Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
    Escuchado 1h 7m 22s
  • Episode 26 - Gedigte wat groen is

    30 ENE. 2020 · HUI-DIG is terug met 'n derde seisoen! Met 2020 visie pak Michelle en Brigitte the nuwe dekade aan, gereed met nuwejaarsvoorneme wat groei bring. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/ Instagram - https://www.instagram.com/hui_dig/
    Escuchado 30m 2s
  • Episode 25 - Digters wat in Ons Klyntji skryf

    8 NOV. 2019 · Michelle en Brigitte het deelgeneem aan die bekendstelling van die 2019 uitgawe van Ons Klyntji - die oudste Afrikaanse tydskrif in die heelal. Luister gerus na hierdie onderhoud met redakteur Toast Coetzer en van die digters wat in hierdie uitgawe verskyn. Wil jy meer van HUI-DIG hoor? Volg dié skakels om niks te mis nie: Spreaker - https://www.spreaker.com/show/hui-dig YouTube - https://bit.ly/2KjsC4l Apple Podcasts - https://itunes.apple.com/za/podcast/huidig Facebook - https://www.facebook.com/huidig-359466591317361/
    Escuchado 1h 12m 4s

huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende...

mostra más
huiDIG is 'n potgooi waar twee regstudente die Afrikaanse poësie verken. Afrikaanse digkuns, oud en nuut, word in die konteks van vandag geplaas in hierdie lighartige verkenning van die betowerende krag van poësie.
mostra menos
Contactos
Información
Autor Huidig
Categorías Arte
Página web -
Email -

Parece que no tienes ningún episodio activo

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Actual

Portada del podcast

Parece que no tienes ningún episodio en cola

Echa un ojo al catálogo de Spreaker para descubrir nuevos contenidos.

Siguiente

Portada del episodio Portada del episodio

Cuánto silencio hay aquí...

¡Es hora de descubrir nuevos episodios!

Descubre
Tu librería
Busca